Yip, jy kan dit weer se, julle wind het toe die volgende dag hier aangekom, en daarna die reen, (waaroor ek baie bly is) en toe die koudste wat ek PE nog beleef het. Maar ek vat eerder die koue as hitte, so ek kla ook nie daaroor nie.
Ek stem natuurlik nie saam met jou oor "die brat" nie, ek dink hy is 'n dronkgat en 'n asshole, maar ek dink dit is logies vir 'n man om so te dink. ons sien mans anders as vrouens. (skuus vir die kras beskrywing) Ek is al amper 50 en het nog nooit 'n spook gesien nie, en ook nog nooit 'n mooi man nie, so hy is ook maar blerrie lelik.... hehe...
Dankie vir jou mooi opmerking op my laaste post, waardeer dit, dit kos baie oorreding om Yolande so ver te kry om aan die skerp kant van die kamera te staan.
Yip, jy kan dit weer se, julle wind het toe die volgende dag hier aangekom, en daarna die reen, (waaroor ek baie bly is) en toe die koudste wat ek PE nog beleef het. Maar ek vat eerder die koue as hitte, so ek kla ook nie daaroor nie.
ReplyDeleteEk stem natuurlik nie saam met jou oor "die brat" nie, ek dink hy is 'n dronkgat en 'n asshole, maar ek dink dit is logies vir 'n man om so te dink. ons sien mans anders as vrouens. (skuus vir die kras beskrywing) Ek is al amper 50 en het nog nooit 'n spook gesien nie, en ook nog nooit 'n mooi man nie, so hy is ook maar blerrie lelik.... hehe...
Dankie vir jou mooi opmerking op my laaste post, waardeer dit, dit kos baie oorreding om Yolande so ver te kry om aan die skerp kant van die kamera te staan.
Alles van die beste daar.
Colin.
Dankie vir die post Colin. Ja, ons kan nie kla oor die reen nie! Hier het darem so 20mm geval die laaste paar dae.
ReplyDeleteHaha, ja Brad... my verloofde dink ook nie juis veel van hom nie!
Geniet die res van jou week!
Val netnou in die pad Kaap toe vir werk.
Heidi
haha! it's was pretty chilly!
ReplyDeletexoxo
PS: i am having a giveaway on my blog, you should enter!
Thanks for reminding me Molly. Was in meetings the whole day, but I have entered. Enjoy your weekend!
ReplyDeleteHello Heidi, ek het jou getag, kom kyk asb.
ReplyDeletelekker dag!
Colin.