Min mense kry tyd om te dink oor die lewe en wat dit beteken. Ek het gisteraand een van die mooiste stukkies op Antie Koekie se blog gelees en dit het my laat dink aan gister en vandag en ook more.
Hier is my 10 redes hoekom ek mal is oor die lewe:
1. Ek LEWE!
2. Ek kan lief wees.
Hier is my 10 redes hoekom ek mal is oor die lewe:
1. Ek LEWE!
2. Ek kan lief wees.
3. Iemand het my lief en ook liefgehad.
4. Ek is gesond.
5. Ek kan daar wees vir mense en raad gee.
6. Ek sien uit na die toekoms.
7. Ek gaan oud word maar ek gee nie om nie.
8. Ek het vriende wat omgee.
9. Ek glo.
10. Ek LEWE!!!
Dankie Antie Koekie!
http://antiekoekie.co.za/2010/05/die-somer-van-97/
http://antiekoekie.co.za/2010/05/die-somer-van-97/

I am an ex farm girl (Boland Meisie) now city girl - dis nou as Stellenbosch tel as 'n stad? hie-hie!
ReplyDeleteCool Blog and will follow!
Haha! Stellenbosch is plaas! Thanks for the follow! Following yours as well!
ReplyDelete