Friday, March 11, 2011

Bliksem. He loves a braai.


Enjoy the weekend!

2 comments:

  1. So dan moet julle braai hierdie naweek. Hy is to oulik.

    Ek het jou post gelees oor die slang in die kombuis, goeie een, ek hou van sulke grappies, of ek het, maar ek het 'n video gesien wat my vir ewig genees het daarvan om mense skrik te maak. Dit is selfs vir my baie erg, maar as jy wil sal ek dit vir jou forward.

    Groete en geniet die naweek.

    Colin.

    ReplyDelete
  2. Love that pic! Makes me wanna braai right now.

    ReplyDelete